Gebed, Dissipelskap, Evangelisasie, Versorging en Groepe is ons fondasie in ons verhouding met God en mense. Ons glo in die Bybel wat God se Woord is. Ons glo in die werking van die Heilige Gees. Kom kuier gerus — ons leef jou graag raak!

Teken in op ons Vrydagnuusbrief

LEES EN GESELS SAAM
Eredienste word regstreeks uitgesaai en begin Sondae om en SA tyd; op kerklike feesdae om indien dit 'n openbare vakansiedag is - geld ook vir 16 Des en om indien dit nie 'n openbare vakansiedag is nie - geld ook vir 31 Des. Wanneer die kerklike feesdag op 'n Sondag val, geld die normale eredienstye. Om na die eredienste gedurende hierdie tye in te skakel, kliek op die luidspreker. Vir die uitsendings maak ons gebruik van 'n diensverskaffer in Nederland, kerkdienstgemist. Klankopnames vanaf ons kerkgebou word na hierdie diensverskaffer herlei, wat dan as uitsaaistasie ageer. Preke word ook in mp3-formaat op ons webwerf geberg, as u weer daarna wil luister. Om die preek op u hardeskyf af te laai, regskliek op die verlangde skakel en linkskliek dan op die verlangde item op die menu wat oopmaak. Om 'n geskrewe preek in pdf formaat af te laai, gaan na die "Eredienste" blad deur op die item op die menu aan die linkerkant te kliek. Gebruik dan die skakel onder "Erediens op Skrif". Om die dienslewering van ons webblad te verbeter, verwelkom ons u insette.
UITSAAI: Youtube kanaal
Terselfdertyd hou ons vas aan die waarheid van die Woord. Dit oortuig ons daarvan dat die lewe bedoel is om saam met Jesus op sy manier geleef te word -die lewe op sy beste is die Jesuslewe! Kom ontdek dit saam met ons! Jy is hartlik welkom om by ons aanlyn eredienste in te skakel, elke Sondag om
He would be leaving his career, something he has worked so hard for and his passion for his family. No one, except someone who has been Mormon can understand how deep the hooks are sunk into the Mormon psyche. It will only get worse. It's a gross feeling. In my view, baptism at 8 is just a variation on infant baptism.